Rotsgemeente AGS Brackenfell
Brackenfell Western Cape

7560

Telegram
QR code
×

Rotsgemeente AGS Brackenfell QR code




Who we are

Ons is 'n relevante aanbiddingsgemeente wat die verlossingswerk van Jesus deur liefde verkonding.

Ons bou elke gelowige op tot dienswerk sodat die gemeenskap Christus kan beleef.

  Edit





Church Website


Rotsgemeente AGS Brackenfell on Social Media


Facebook Video: Rotsgemeente AGS Brackenfell Facebook Video




Leadership

Leader Name:
Past. Nols Fuchs   Edit
Leader Position:
Pastor   Edit
Phone:
Leader Email:
Click here to contact Past. Nols Fuchs   Edit


Administration

Admin Name:
Hilda Oosthuizen   Edit
Admin Position:
Administrasie   Edit
Phone:
Admin Email:
Click here to contact Hilda Oosthuizen   Edit

Driving Directions to Rotsgemeente AGS Brackenfell

A From:
B To:
28 Dahlia St Protea Hoogte, Brackenfell, Western Cape
Mode of Travel:




Travel/Direction Tips

Corner of Lelie & Dahlia Street   Edit



Rotsgemeente AGS Brackenfell Service Times

Maandag
Rots Bybelskool 19:00

Dinsdag
Divorce Care 18:30

Dinsdag
Grief Share 19:00

Woensdag
Seniors Logo's groep 09:00
Refuel Young Adults 19:00

Donderdag
Rock Worship 19:00

Vrydag
RS Youth 19:00

Sondagoggend
Rockids 09:00
Oggenddiens 09:00

Church@Six
Aanddiens 18:00

Remember to reregister for Sunday, April 11th service:

https://forms.gle/o17KSEnogk6wghzc6

It's been more than 2 years since the last service times update. Please make sure to contact the church to confirm service times.

Please contact the church to confirm Service Times or SUBSCRIBE to updates below
print
PRINT
increase font size
ZOOM
add to calendar
ICAL
subscribe to updates
SUBSCRIBE
  Edit


Share this page:
Telegram
QR code
×

Rotsgemeente AGS Brackenfell QR code



Other information





Rotsgemeente AGS Brackenfell History

Die ontstaan en geskiedenis van Gemeente op die Rots

Die Gemeente het in 1955 begin met ‘n klein groepie gelowiges wat gereeld huis-bidure gehou het. Die eerste amptelike erkenning van die gemeente se totstandkoming was op 5 Augustus 1957. Daar is vanuit die gemeente ‘n gemeenteraad saamgestel en hul eerste inkomste het £68 beloop.

Evangelis J. Taljaard was die eerste herder van die Gemeente. Pastoor Chris Britz word in 1970 as die eerste leraar beroep en dien die Gemeente tot 1988. Sy besonderse laaste woorde aan die Gemeente was “dat God hierdie Gemeente met baie siele gaan seën.”

Pastoor Owen Moore word op 1 September 1989 bevestig as die tweede leraar van die Gemeente. Hy is beroep vanaf AGS Swellendam waar die Here hom wonderlik gebruik het. Die Here se seën het wonderlike groei laat plaasvind en dienste het toe na Brackenfell stadsaal geskuif. In 1989 is die ou kerkgebou verkoop. Op die hoek van Lelie– en Dahliastraat word daar ‘n saal gebou wat op 15 September 1990 ingewy is. Die wonderbaarlike hand van God het die gemeente so geseën dat die nuwe ouditorium op 19 April 1997 amptelik ingewy is. Lidmate groei van 56 tot +/- 1800 oor ‘n tydperk van 17 jaar. Loof die Here!

  Edit


The power of Christian prayer "Faith in a prayer-hearing God will make a prayer-loving Christian".
Andrew Murray
Rotsgemeente AGS Brackenfell listing was last updated on the 10th of April, 2021
Subscribe to Updates
Please enter the correct information below. Thank you!
Subject:
Message:
Your Name (not required):
Your Email (not required):
This church page is missing service times. Please help this page visitors by submitting Rotsgemeente AGS Brackenfell Service Times. Thank you!
Subject:
Rotsgemeente AGS Brackenfell service times
Message:
Your Name:
Your Email:
Rotsgemeente AGS Brackenfell Contact Form
Subject:
Your Name:
Your Email:
Message:
Subscribe to updates:
check this box to receive an email message when this page has been modified
Subscribe to Rotsgemeente AGS Brackenfell updates
Subject:
Subscription to Rotsgemeente AGS Brackenfell updates
Your Name:
Your Email:
As soon as Rotsgemeente AGS Brackenfell updates this page, you'll be notified by email.
Go to top arrow Go to bottom arrow