Cape Town Gereformeerde Kerk
Gardens
Western Cape


Cape Town Gereformeerde Kerk, Gardens, Western Cape, South Africa
Cape Town Gereformeerde Kerk, Gardens, Western Cape, South Africa

Who we are

Wie ons is

Dink so oor ons

Gegrond, intellektueel, deurleefd, aktueel, en vry is woorde wat soms gebruik word om ons gemeente te beskryf.

Al het hulle dieselfde bloed, is daar binne enige familie verskillende persoonlikhede. Ons Kaapstad-gemeente is in die bloedlyn van die Gereformeerde Kerke én het ‘n moderne persoonlikheid.

Miskien help dit om ‘n beeld van ons te vorm as mens dink aan bekende persone wat lidmate was en is van ons kerkfamilie – Paul Kruger, FW de Klerk, Dirk Herman, Marietta Kruger, Theuns Eloff, Fika van Rensburg.
So dink ons oor onsself

‘n Paar van ons lidmate praat oor hulle geloof:

“Ek is die enigste Bybel wat sommige ongelowiges ooit sal lees” – Elma.

“Kom soos jy is – in Hom lewe en groei ons” – Louwrens.

“God wil my help om my passie te vind. Sonder passie is ek nie wie God my gemaak het om te wees nie – Deon.

“Al wat ek wens is om Jesus te ken, en om ander Hom te laat ken” – Johan.

“God se plan vir my groei sluit gemeenskap met ander gelowiges in” – Sarenda.

“God is liefde, verdraagsaamheid en die ewige lewe – volg Hom” – Jakes.

Geloofsverklaring

Hier pas ons in die breë kerklike wêreld in; dít is ons handelsmerk.

Twaalf Artikels

Die legende dat hulle in die rondte gegaan het en elkeen van die 12 apostels een aspek van sy geloof in hierdie belydenis verwoord het, is nie waar nie. Die formuleing is waarskynlik in die 2de eeu n.C. gebore. Dink net, Christene het al 1800 jaar gelede so oor hulle geloof gedink!

Ek glo in God die Vader, die Almagtige, die Skepper van hemel en aarde;
en in Jesus Christus, sy eniggebore Seun, ons Here;
wat ontvang is van die Heilige Gees, gebore uit die maagd Maria;
wat gely het onder Pontius Pilatus, gekruisig is, gesterf het en begrawe is.
Hy het die lyding van die hel ondergaan.
Hy het op die derde dag opgestaan uit die dood;
opgevaar na die hemel
en sit aan die regterhand van God, die almagtige Vader,
waarvandaan Hy sal kom om die lewendes
en die dooies te oordeel.
Ek glo in die Heilige Gees;
Ek glo aan ‘n heilige, algemene Christelike kerk,
die gemeenskap van die heiliges;
die vergewing van sondes;
die opstanding van die liggaam
en ‘n ewige lewe.

Location of worship / Church Address

7 Hof St
Gardens, Western Cape
South Africa
Phone: +27 21 873 6167

Download Cape Town Gereformeerde Kerk vCard with Service Times

Church Pastor

Rev Johan Fleischmann
Minister
7 Hof St
Gardens, Western Cape
South Africa
Phone: 021 558 9453

Download Minister Rev Johan Fleischmann vCard

Quote of the Day

Psalms 4:8

I will both lay me down in peace, and sleep: for thou, LORD, only makest me dwell in safety.

Denomination


Affiliations:




Website:



Social Media




Leadership

Leader Name:
Rev Johan Fleischmann
Leader Position:
Minister
Formal Title:
Leader Address:
Tel:
Fax:

Leader Email:
Leader Bio:
Other Church Leaders:

Rev Johan Fleischmann on Social Media:


Cape Town Gereformeerde Kerk Leadership Photos



Administration

Admin Name:
Admin Position:
Admin Address:
Telephone:
Fax:

Admin Email:

Mailing Address





Cape Town Gereformeerde Kerk on the map




Driving Directions to Cape Town Gereformeerde Kerk

From:
To:
Cape Town Gereformeerde Kerk - 7 Hof St, Gardens, Western Cape
Mode of Travel:

Travel/Directions Tips

Corner of Hof & Orange Street


Parking



Cape Town Gereformeerde Kerk Gardens Service Times

Eredienste Elke Sondag 9:30

Sunday 9:30 AM - Morning Service in Afrikaans

Service Times last updated on the 19th of August, 2021


Worship Languages



Dress code:



Children and Youth Activities

Under 12s:

Under 18s:


Local outreach & community activities:

Other activities & ministries



Special Needs/Accessibility:



Prayers and hymns:

Main Bible:
Hymns and Songs:


Other information:

Average Adult Congregation:
Average Youth Congregation:
Additional Info:



Cape Town Gereformeerde Kerk Photo Gallery

Cape Town Gereformeerde Kerk, Gardens, Western Cape, South Africa
Cape Town Gereformeerde Kerk, Gardens, Western Cape, South Africa



Cape Town Gereformeerde Kerk History



Cape Town Gereformeerde Kerk Historical Photos




Page administrator:

Contact Email: